Wildswinkel se innoverende oorbruggingsfasiliteit

 

Wat is dit?

Lae-koste oorbruggingsfasiliteit en gerieflike betalingsmetode

Hoe werk dit?

Doen aansoek. Indien suksesvol, gebruik fasiliteit vir transaksies op veilings aangebied deur Wildswinkel

Transaksie

Transaksie #1 = Dag 1 van fasiliteit

Koste

2% van transaksiebedrag*

Betaal terug

Transaksiebedrag plus koste

Voordele

  • Tot 60 dae @ 2%*
  • Aanhoudende fasiliteit

*Vaste fooi van 2% van gebruikte fasiliteit

Hoe doen ek aansoek?

Vind al die inligting wat benodig word vir die aansoek hier onder

1. Vul asb altwee aansoekvorms in

a. Application Account Holder – op hierdie vorm word die betrokke besigheid se inligting ingevul

b. Application Cardholder Detail – op hierdie vorm word die inligting van die kaarthouer (individu wat persoonlik die fasiliteit sal gebruik), se inligting ingevul

c. Die ‘Guidelines’ dokumente bevat volledige inligting oor hoe om die aansoekvorms in te vul

2. Dokumentasie en addisionele inligting wat benodig word is vervat in “Documents Application criteria

Aflaaibare dokumente (klik op die dokument om af te laai)

Application_ Account Holder (Entity)

Application_Cardholder Detail (Individual)

Guidelines_Application Account Holder

Guidelines_Application Cardholder Detail

Documents_Application criteria

Stuur asb dokumente asook enige navrae aan veilings@wildswinkel.co.za