Inala transaksie suksesvol afgehandel

Inala by Buffalo Creek afgelaai

Wildswinkel kondig met trots aan dat Inala se transaksie vanoggend afgehandel is en dat hy suksesvol vanaf Thaba Tholo na sy nuwe tuiste by Buffalo Creek buite Thabazimbi geskuif is.

Dit is voorwaar ‘n voorreg vir Wildswinkel om deel te kon wees van die suksesvolle Inala transaksie.

Ons bedank graag die kopers en verkopers van hierdie enig-in-sy-soort buffelbul.

Baie geluk.

img-20161019-wa0023

img-20161019-wa0021

img-20161019-wa0018

img-20161019-wa0017

img-20161019-wa0014

img-20161019-wa0012

img-20161019-wa0008

1 reply

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *