Wildsvisie Seminaar 2018: Mediavrystelling

Positiewe vooruitsigte bespreek Wildswinkel se nuwe model vir reserwes BELA-BELA Sowat 250 geesdriftige lede van die wildbedryf het Donderdagoggend, 26 Oktober 2017 opgedaag om die Wildswinkel Wildsvisie Seminaar 2018 in die veilingshuis se lokaal digby Bela-Bela by te woon. Van die bekende rolspelers in die bedryf wat daar was sluit in Norman Adami, Dries Visser, […]

Wildsvisie Seminaar 2018: Voorlegging met Statistiek 1017

Voorlegging met Statistiek: Wildsvisie Seminaar 2018 Klik hier vir die Wildsvisie Seminaar 2018 Voorlegging met Statistiek PDF  

Wildsvisie 2018 Seminaar

’n Nuwe tydvak breek aan   Wildswinkel Wildsvisie 2018 Seminaar 11:00 Donderdag, 26 Oktober 2017, Wildswinkel, Bela-Bela   AGENDA Verwelkoming Dirk Wolfaardt Wildboerdery Adri Kitshoff-Botha (WRSA) Wildbedryf-waardeketting as ’n geheel Wildboerdery Stephan Naudé Effektiewe kostebestuur en innovasie in 2018 Wildswinkel: ’n Nuwe tydvak breek aan Lood Bester Wildswinkel veilingstatistiek 2017 ’n Nuwe veilingsmodel: reserwes / geen […]

Positiewe afsluiting van Wildswinkel se veilingseisoen

Thaba Tholo-veiling goed ondersteun deur wildbedryf Die Thaba Tholo-veiling se totale omset vir hulle twee veiling-dae het ’n merkwaardige R60.8m beloop. Onder huidige marktoestande is dit ’n reuse prestasie en aanduidend van die kwaliteit diere op veiling, asook die waarde wat die bedryf aan die Thaba Tholo bloedlyn heg. Uit sekere geledere was daar voor […]

Groot Wintershoek Wild-veiling lok talle kopers

Wintershoek Wild se 1 000 diere, 100 lotte veiling ‘n sukses Met ‘n reuse telery van top genetika uit heelwat verskillende bloedlyne, is Wintershoek Wild ideaal geposisioneer om aan nuwe toetreders tot die wildbedryf kwaliteit diere teen bekostigbare pryse aan te bied. Toe Wiaan van der Linde en sy span hul veiling vir 2017 beplan, […]