Ontmoet die Wildswinkel span: JP Smith

JP Smith is ’n bemarker by Wildswinkel Wildswinkel stel graag ons bemarkers in die noordelike provinsies voor. Kom ontmoet gerus die hele span oor ’n koppie koffie by die 2015 WRSA konferensie by Sun City op 13 en 14 Maart 2015. JP Smith glo nuwe toetreders tot die wildbedryf moet al van dag een af net die […]

Ontmoet die Wildswinkel span: Hendrik de Kock

Hendrik de Kock is ’n bemarker by Wildswinkel Wildswinkel stel graag ons bemarkers in die noordelike provinsies voor. Kom ontmoet gerus die hele span oor ’n koppie koffie by die 2015 WRSA konferensie by Sun City op 13 en 14 Maart 2015. Eerste aan die beurt is Hendrik de Kock wat ervaring en passie toeskryf as die […]

Emerging game farmers visit Wildswinkel

Interest from emerging game farmers in game industry Sam Gomba was born on a cattle farm in Alma. The Limpopo cattle industry of the 1950s and 60s was a justifiable means of supporting a family. “I grew up thinking that farming with cattle is a lucrative business,” Gomba explains. For the past five years, on his […]

Wildswinkel Kimberley is reg vir 2015

Wildswinkel is oop in Kimberley   Op Sondag 1 Maart het die speelveld van die Noord-Kaapse wildbedryf met integriteit versterk met die amptelike opening van Wildswinkel in Kimberley. Met die voormalige uitvoerende hoof van Griekwas Rugby, Arni van Rooyen, aan die stuur van sake by ons Kimberley kantoor, is die winkel perfek geposisioneer om die […]

’n Terugblik op die pad sover; Wildswinkel vooruitsigte vir 2015

’n Goeie jaar vir Wildswinkel Die “Veiling van Legendes” was ’n geskiedkundige dag in die Suid-Afrikaanse wildbedryf. Nie net was die Klipkamp-produksieveiling die grootse buffelveiling nóg in Suid-Afrika nie, maar Woensdag 27 Agustus 2014 was ook die dag toe ons Wildswinkel se deure amptelik oopgemaak het vir besigheid. Dié skaars-wild-winkel is die eerste van sy […]