Wildswinkel Boland Inligtingsdag

Wildswinkel kom Wes-Kaap toe

Wildswinkel beplan om ’n wildveiling in die Boland te hou gedurende Maart 2017

As voorbereiding vir die veiling bied Wildswinkel ’n inligtingsdag aan. Jy is welkom om hierdie inligtingsdag by te woon om meer oor die groeiende wildbedryf te hoor en om ons span te ontmoet.

Sluit gerus by ons aan om 15:00 op 27 Oktober 2016 te Watervliet Landgoed, Jonkershoek Vallei, Stellenbosch vir ’n insiggewende middag saam met uitnemende sprekers.

As jy meer wil uitvind, stuur asseblief ’n epos aan bemarking@wildswinkel.co.za of kontak vir Sybrand Mostert (082 558 3136) of Hansie Coetzee (083 742 1128).

 

Mailchimp Thank you footer

 

 

 

 

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *